’n Uitskieter in koeidoeltreffendheid

Beefmaster-Uitskieter-in-koeidoeltreffendheid

’n Uitskieter in koeidoeltreffendheid

Waar lê die kruks van ’n suksesvolle beesboerdery? Natuurlik in die verkoopbare produk. Almal weet vrugbaarheid is die belangrikste faktor, maar die gewig van die kalweroes bepaal die grootte van die inkomste.