Baie te put uit Wagnou se op-en-wakker boerdery
Hy floreer op uitdagings, planne maak en die uitleef van sy nuuskierige aard. En resultate moet wetenskaplik gegrond wees. Ook in sy boerdery. “Blokraaisels en Suduko is nie vir my nie, want dit het reeds oplossings,” sê Dr Alfred Dippenaar.